YSKASKOEK
Leave a note

By Elrika Van der Merwe
YSKASKOEK
Christiaan se beproefde resep
Updated at: Mon, 01 Jul 2024 17:50:09 GMT
Nutrition balance score
Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.
Ingredients
24 servings

750gbutter

60mlCacao

10mlvanilla essence
4eiers
goed geklop
10mlsout
3 pakkeMariebeskuitjies
1 Kgversiersuiker
Instructions
Step 1
Plaas botter, kakao, vanilla en versiersuiker in 'n kastrol.
Step 2
Roer oor hitte tot dit gesmelt is.
Step 3
Roer eiers in.
Step 4
Roer tot dit dik en gaar is so 7 tot 8 min.
Step 5
Breek Mariebeskuitjies in klein stukkies en voeg dit by die mengsel.
Step 6
Gooi in 'n vierkantige bak en vries (sny in blokkies)
Notes
0 liked
0 disliked
There are no notes yet. Be the first to share your experience!