Maak x1 in #10 pot vir 4 mense, of x1.5 vir 6 of x2 vir 8 in #12. Oorgenoeg kos.
Ek dink dis lekkerder as Jan Braai s'n, maar sy wortel en seldery werk lekker. En kole op deksel as kaas op is.
Dis ook lekker selfs al is die kooktyd net 45min en dan 30 min.