By Johan du Toit
Pietie se lasagnepot
6 steps
Prep:15minCook:3h
Spring sommer vroegmiddag aan die werk - hoe langer die maalvleis prut, hoe beter ontwikkel die geure.
(Oorspronklik in 'n WegRy tydskrif.)
Updated at: Mon, 22 Dec 2025 15:58:48 GMT
Nutrition balance score
Unbalanced
Glycemic Index
39
Low
Glycemic Load
21
High
Nutrition per serving
Calories1180.2 kcal (59%)
Total Fat74.8 g (107%)
Carbs81.7 g (31%)
Sugars24.3 g (27%)
Protein48.8 g (98%)
Sodium2201.9 mg (110%)
Fiber3.7 g (13%)
% Daily Values based on a 2,000 calorie diet
Ingredients
4 servings
50mloil
2onions
finely chopped
3garlic cloves
crushed
1kgmince
2cans chopped tomatoes
100gtomato paste
30mlWorcester sauce
30mlchutney
1 handfulfresh herbs
chopped
10lasagna sheets
1 cupcheddar
grated
1 cupmozzarella grated
Sauce
Instructions
Step 1
Verhit die olie in 'n platboompot en braai die uie en knoffel tot sag. Voeg die maalvleis by en braai dit tot amper gaar.
Step 2
Gooi die tamatie, tamatiesous, worcestersous, blatjang en kruie by. Geur dit met sout en peper. Roer dit goed en laat dit vir sowat 3 uur prut (of minstens vir 'n uur, as die honger druk.)
Step 3
Verhit die botter en roer die meel by tot die sous verdik.
Step 4
Gooi die melk by en hou aan met roer tot die sous glad en deurgekook is.
Step 5
Skep die maalvleis uit en giet 'n dun lagie witsous onder in die pot. Sit 'n laag lasagnevelle op die sous, gevold deur 'n laag maalvleis. Herhaal die lae tot al die bestandele gebruik is.
Step 6
Sprinkel die kaas bo-oor, sit die deksel op en laat dit oor lae hitte prut vir sowat 'n uur.
Notes
1 liked
0 disliked
Delicious
Kid-friendly
Special occasion












