Nutrition balance score
Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.
Ingredients
4 servings
500gpampoen
4knoffelhuisies
fyngemaak
15mlxylitol
erythritol
2mlswart peper
varsgemaalde
60mlolie
2roosmaryn takkies
vars
50gfeta gekrummel
50gpekanneute
fyngekap
Instructions
Step 1
1. Voorverhit die oond tot 200°C.
Step 2
2. Verf 'n bakplaat deeglik met olie.
Step 3
3. Sny die pampoen (met skil aan) in dikkerige skywe.
Step 4
4. Skep die pitte uit.
Step 5
5. Plaas die pampoenskywe in 'n skoon plastieksakkie en gooi die knoffel, versoeters, peper, olie en roosmaryndaarby in.
Step 6
6. Werk die pampoen deeglik met jou hande sodat dit goed met olie en geurmiddels bedek is.
Step 7
7. Pak die skywe in 'n enkel laag op die bakplaat.
Step 8
8. Gooi enige olie/geurmiddels wat in diesak agtergebly het, bo-oor die pampoen.
Step 9
9. Bedek die bakplaat met tinfoelie en bak vir 30 minute indie oond.
Step 10
10. Verwyder die foelie en bak vir 'n verdere 20 minute, draai dan die pampoen versigtig om en braai vir ‘n verdere 20 minute aan die ander kant
Step 11
11. Bedien warm.
Step 12
12. Jy kan ook die pampoen vir so 5 minute aan elke kant onder die rooster element van die oond rooster indien - nie goudbruin genoeg is nie.
Step 13
13. Skep die pampoen uit in 'n opdienbak en sprinkel die feta en neute net voor opdiening bo-oor
Notes
1 liked
0 disliked












