Log in
Use App
…
Log in
By Nadia Gouws

Brownies

11 steps
Cook:45min
Updated at: Tue, 09 Jan 2024 14:32:06 GMT

Nutrition balance score

Good
Glycemic Index
57
Moderate
Glycemic Load
244
High

Nutrition per serving

Calories2174.7 kcal (109%)
Total Fat22.7 g (32%)
Carbs427.5 g (164%)
Sugars229.8 g (255%)
Protein72.6 g (145%)
Sodium3830.3 mg (192%)
Fiber44.2 g (158%)
% Daily Values based on a 2,000 calorie diet

Instructions

Step 1
Voorverhit ooond tot 180
Step 2
Bespuit n reghoekige middelslag bakpan (18cm x 26cm) liggies met kossproei of smeer met papierhanddoek wat in olie gedoop is
Step 3
Verwerk die gedreineerde boontjies en die helfde van die melk in n voedselverwerker of versapper tot glad; dit moet soos “mash” lyk. Voeg nog melk by indien nodig
Step 4
Voeg die tertappels by en verwerk nog 1 minuut tot glad en deeglik verwerk Sif die meel,
Step 5
Sif die meel, bakpoeier, sout en kakaopoeier saam in n middelslagmengbak
Step 6
Klits die eiers in n aparte groot mengbak. Voeg die suiker in 3 dele by. Klop 1 minuut met n elektriese klitser na elke byvoeging
Step 7
Voeg n derde van die bone mengsel by die eiers mengsel en n derde van die droe bestanddele. Vou versigtig in. Herhaal met die res van die bestanddele
Step 8
Voeg vanilla by en meng goed
Step 9
Gooi beslag in bak en maak gelyk
Step 10
Bak 40-45 min tot goed gerys. Toetspen moet skoon wees anders bak nog 5-10 min. Laat staan vir 5 min om af te koel in die bak
Step 11
Sny in blokkies wyl nog warm en laat afkoel op n draadrak

Notes

1 liked
0 disliked
Delicious
Easy
Go-to
Kid-friendly
Moist
There are no notes yet. Be the first to share your experience!