Hoender en Sampioenkasserol
100%
1
Nutrition balance score
Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.
Ingredients
8 servings
Instructions
Step 1
Voorverhit die oond tot 160* C
Step 2
Rol die hoenderdye in die soppoeier en pak hulle in die oondskottel met die velletjies na bo.
Step 3
Strooi die orige soppoeier bo-oor en giet die sap daaroor.
Step 4
Sit die deksel op of bedek met tinfoelie en plaas in die oond.
Step 5
Laat bak vir 45min.
Step 6
Roer die sampioene by sonder om die dye te breek.
Step 7
Plaas die skottel sonder deksel nog 20-25 min in die oond.
Step 8
Skep die oortollige vet af en sit voor met rys.
Notes
1 liked
0 disliked
Delicious
Easy