
By Elrika Van der Merwe
Geroosterde groente-couscousslaai
Sit koud voor as 'n slaai of as 'n warm groentegereg.
Updated at: Thu, 30 Jan 2025 05:32:18 GMT
Nutrition balance score
Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.
Ingredients
6 servings

250gcouscous
750mlgroente
of hoenderaftreksel
1rooi soetrissie
in kwarte gesny
1geel soetrissie
in kwarte gesny
1eiervrug
Groot, ongeskil en in ringe gesny

6baby marrows
gehalfeer
6bruin sampioene
Groot
1ui
Groot, in ringe gesny
2knoffelhuisies
grof gemaal
seesout
Gegeurde
swartpeper
Vars, gemaalde
25mlolyfolie
25mlbalsamiese asyn
Instructions
Step 1
Week die couscous vir 30 min in die kokend warm aftreksel today die couscous mooi uitgeswel is . Dreineer en skep die couscous in 'n mooi slaaibak om af te koel.
Step 2
Pak die groente in 'n enkel laag op 'n bakplaat wat met kleefwerende kossproei gespuit is. Sprinkel die knoffel, sout, peper, olyfolie en asyn bo-oor. Die proses sal moontlik herhaal moet word.
Step 3
Rooster die groente in die oond totdat die randjies begin swart word.
Step 4
Meng die groente en couscous en fiet die pansappe oor.
Step 5
Kan koud of warm bedien word.
Notes
0 liked
0 disliked
There are no notes yet. Be the first to share your experience!