Samsung Food
Log in
Use App
Log in
Gekookte sagopoeding
1/2
Gekookte sagopoeding
2/2
100%
1
By Elize

Gekookte sagopoeding

Tannie Lucy Britz het my geleer sago eet. Dis heerlik met hierdie resep.
Updated at: Fri, 25 Aug 2023 17:21:29 GMT

Nutrition balance score

Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.

Ingredients

0 servings

120g sago 3/4 koppie
120gsago
375ml water (1.5 koppie)
375mlwater
3eiers
100gsuiker
5ml vanilla
5mlvanilla
2mlsout
1 blikmelk
ideal
250mlmelk
15 ml margarine
15mlmargarine
2mlkaneel

Instructions

Step 1
Week sago 2 ure lank in die water
Step 2
Skei eiers. Klits eierwitte styf
Step 3
Klits die eiergeel saam met die suiker, vanilla en sout en voeg by die sago
Step 4
Verhit die Ideal melk, melk en margarine in n kastrol tot kookpunt
Step 5
Roer die sagomengsel by die melk, sit die deksel op en prut vir 10 minute lank oor lae hitte tot gaar. Roer af en toe.
Step 6
Vou die eierwitte by die sagomengsel in. Skep die mengsel in n opdienbak en sif kaneel oor.

Notes

1 liked
0 disliked