By Elrika Van der Merwe
Gemmerkoekies - met barsies en al!
9 steps
Cook:12min
lewer sowat 12 dosyn
Updated at: Thu, 17 Aug 2023 02:31:43 GMT
Nutrition balance score
Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.
Ingredients
12 servings
185gmargarine
250mlgouestroop
1250mlongesifte koekmeel
20mlkoeksoda
20mlkremetart
60mlfyn gemmer
5mlsout
3eiers
groot
625mlbruinsuiker
Instructions
Step 1
Stel oond op 180°C
Step 2
Smelt die margarien en stroop in kastrol oor matige hitte en laat afkoel
Step 3
Sif meel, koeksoda, kremetart, gemmer en sout saam.
Step 4
Voeg eiers by stroopmengsel en roer tot alles gemeng is.
Step 5
Gooi die suiker bo-oor en roer tot die mengsel nat is, maar suiker nie gesmelt nie.
Step 6
Gooi oor die meelmengsel en meng goed.
Step 7
Bedek deeg met plastiek en laat sowat 3 uur rus.
Step 8
Rol deeg in balletjies sowat 1 1/2 keer die grootte van 'n okkerneut en plaas 3 cm uit mekaar op gesmeerde bakplate
Step 9
Bak vir 12 min
View on Vrouekeur
↑Support creators by visiting their site 😊
Notes
0 liked
0 disliked
There are no notes yet. Be the first to share your experience!