Log in
Use App
…
Log in
Elrika Van der Merwe
By Elrika Van der Merwe

GROENTE BRAAI TERT

Die LowCarb Kombuisᵀᴹ Hierdie is die ideale bykos by 'n braai!
Updated at: Thu, 28 Sep 2023 18:47:04 GMT

Nutrition balance score

Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.

Ingredients

10 servings

100gsampioene
gekerf
100gpampoen
in klein blokkies gesny
100gblomkool
in stukkies gesny
100 g broccoli, in stukkies gesny
100gbroccoli
in stukkies gesny
100ggroenboontjies
in stukkies gesny
100guie
in ringetjies gesny
100gcheddar gerasper
125mlolie
2eiers
125mlroom
ekstra 50 g cheddar, gerasper
50gcheddar
gerasper
50 g mozzarella, gerasper
50gmozzarella
gerasper

Instructions

Step 1
Meng die sampioene, pampoen, blomkool, broccoli, groenboontjies en uie saam in 'n mengbak.
Step 2
Roer die 100g cheddar hierby in.
Step 3
Klits die olie, eiers en room saam en voeg by die groente.
Step 4
Roer goed deur en geur na smaak.
Step 5
Skep uit in 'n gesmeerde oondvaste bak en bedek met tinfoelie.
Step 6
Bak in 'n voorverhitte oond teen 180°C vir 20 minute, haal uit die oond en verwyder die foelie.
Step 7
Sprinkel die ekstra cheddar en mozzarella bo-oor en bak onbedek vir 'n verdere 25 minute.
Step 8
Bedien warm.

Notes

1 liked
0 disliked
Delicious
Go-to
There are no notes yet. Be the first to share your experience!