Vetkoeke
100%
0
By Tella Bean
Vetkoeke
Heerlike Vetkoeke.
5 kopppies meel,
1 pakkie droe gis,
3 koppies louwarm water,
1e olyfolie,
1/2t sout,
1e suiker
Los die gis, olie, en suiker op in 1k water.. Voeg die droe bestandele bymekaar in n mengbak en maak gaatjie in die middel. Giet die koppie water by en meng deur.
Gooi gedurig water by tot jy n gladde deegmengsel het. Op n gemeelde oppervlak, bewerk die deeg vir 8 tot 10 minute. Sit in gesmeerde bak en laat rys tot dubbel die grootte. (45 min tot 1 uur)
Klop deeg af en rol uit. Sny in blokke en laat staan vir 10 min.
Bak in matige olie tot ligbruin. Draai gedurig om.
(As die vetkoek swaar voel wanneer jy hom uithaal is hy nog rou binne.) Die groot geheim is om die boonste deel van die deeg soos hy op die blad lê, ondertoe in die olie te sit.
Larry Allan
Updated at: Fri, 30 May 2025 03:50:08 GMT
Nutrition balance score
Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.
Ingredients
0 servings
Instructions
No instructions yet
Notes
1 liked
0 disliked
Crispy
Delicious
Fresh
Makes leftovers
There are no notes yet. Be the first to share your experience!











