Samsung Food
Log in
Use App
Log in
Elrika Van der Merwe
By Elrika Van der Merwe

Pampoenbredie

Updated at: Sat, 28 Feb 2026 12:28:19 GMT

Nutrition balance score

Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.

Ingredients

6 servings

2uie
groot, gekap
250ml water
250mlwater
4naeltjies
3wonderpeperbessies
3 eetlepelskookolie
1kgskaap
lamsvleis
4knoffelhuisies
fyngedruk
5 cmgemmerwortel
stuk, fyngedruk
4 stukkiespypkaneel
2kgpampoen
geskil en in blokkies gesny
2 eetlepelsbruinsuiker
3 eetlepelsbotter
Sout
na smaak
swartpeper
varagemaalde

Instructions

Step 1
Plaas die uie, naeltjies en wonderpeper in n groot kastrol en verhit tot kookpunt.
uie2
waterwater250ml
naeltjies4
wonderpeperbessies3
Step 2
Laat prut tot al die water weggekook is.
Step 3
Voeg die kookolie by en soteer die uie tot goudbruin.
kookolie3 eetlepels
Step 4
Voeg die vleis, knoffel, gemmer en kaneel by en stowe by medium hitte tot die vleis n ryk bruin kleur het en amper gaar is.
skaap1kg
knoffelhuisies4
gemmerwortel5 cm
pypkaneel4 stukkies
Step 5
Voeg die pampoenstukke by en roer...sorg dat die pampoen en vleis goes gemeng is.
pampoen2kg
Step 6
Bedek kastrol met n digsluitende deksel en laat die bredie prut tot die pampoen sag is. Teen hierdie tyd behoort die vleis al van die been te val.
Step 7
Voeg die bruinsuiker, botter en sout en peper na smaak by.
bruinsuiker2 eetlepels
botter3 eetlepels
Sout
swartpeper
Step 8
sit voor saam met vars gekookte rys.