Nutrition balance score
Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.
Ingredients
0 servings
Instructions
Step 1
Sif die droë bestandele (behalwe die suiker) saam
Step 2
Room die eiergele en suiker saam
Step 3
Voeg die water, olie en vanilla by.
Step 4
Klits baie goed.
Step 5
Voeg die droë bestandele geleidelik by.
Step 6
Klits die eierwitte styf en vou in die deeg in.
Step 7
Gooi in 2 gesmeerde panne
Step 8
Bak vir 30 tot 40 minute by 180C.
Step 9
Om n sjokoladekoek te maak, smelt 37ml kakao en 125ml kookwater en laat afkoel. Vervang 125ml water daarmee
Notes
1 liked
0 disliked