Samsung Food
Log in
Use App
Log in
Elrika Van der Merwe
By Elrika Van der Merwe

Mosselpot

Updated at: Thu, 17 Aug 2023 09:03:20 GMT

Nutrition balance score

Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.

Ingredients

6 servings

3uie
gesny
1 eetlepel butter
1 eetlepelbutter
1 teelepelknoffel
800ggevriesde mossels
in skulpe
500mlvolroom melk
1 pakkiesampioensoppoeier
250mlvars room

Instructions

Step 1
Sit 'n swart pot op 'n matige vuur.
Step 2
Braai die uie en knoffel in die botter.
Step 3
Sit gevriesde mossels in pot.
Step 4
Sit deksel op en laat dit vir 10 minute prut.
Step 5
Meng die soppoeier en melk.
Step 6
Voeg melkmengsel by die mossels, prut vir 10 minute.
Step 7
Voeg die room by en prut vir nog 5 minute.
Step 8
Gooi die mossel weg as die skulp nie oopgegaan het nie.
Step 9
Bedien voorgereg, of met ciabatabrood as hoofgereg.