Log in
Use App
…
Log in
By Nadia Gouws

Ma se Melkkos

Updated at: Sun, 25 Feb 2024 15:19:08 GMT

Nutrition balance score

Unbalanced
Glycemic Index
67
Moderate
Glycemic Load
54
High

Nutrition per serving

Calories552.4 kcal (28%)
Total Fat21.5 g (31%)
Carbs80.1 g (31%)
Sugars41.6 g (46%)
Protein10.9 g (22%)
Sodium455.7 mg (23%)
Fiber1.8 g (6%)
% Daily Values based on a 2,000 calorie diet

Instructions

Step 1
Meng die koekmeel en sout saam.
Step 2
Sprinkel die 100ml water bietjie vir bietjie oor die meelmengsel terwyl dit met die vingers gevryf word, to fyn en krummelrig.
Step 3
Kook die melk, water en botter saam in 'n kastrol. Verlaag die hitte sodra dit kook en roer die meelmengsel by. Hou aan met roer totdat die mengsel verdik.
Step 4
Laat die melkkos stadig prut vir 5 minute. Roer af en toe sodat dit nie aanbrand nie.
Step 5
Skep die melkkos in bakkies en sit warm voor met kaneelsuiker

Notes

1 liked
0 disliked
Delicious
Easy
Go-to
Kid-friendly
Moist
There are no notes yet. Be the first to share your experience!