Weigh-less Pilchard koekies
Leave a note

By Elrika Van der Merwe
Weigh-less Pilchard koekies
11 steps
Cook:25min
2 Porsies
Elke porsie
1 Protein
2 Veg
1 Stysel
1 vet
Updated at: Sun, 14 Jan 2024 13:31:35 GMT
Nutrition balance score
Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.
Ingredients
2 servings

360gPilchards

300gbroccoli
100gSampioene
200gaartappel

pickled ginger
100gui

garlic and herb spice
koljanderblare
gedroogde
seefood spice
sojasous
10mlolyfolie

sweet chilli sauce
om mee op te dien
Instructions
Step 1
Tjop die brokkoli, sampioene, ui en gemmer fyn in die voedselverwerker.

Sampioene100g

ui100g
Step 2
Meng goed deur.
Step 3
Kook die aartappels tot gaar in die mikrogolfoond en smash.


aartappel200g
Step 4
Dreineer die pilchards en druk fyn.


Step 5
Meng die fyn aartappels en die fyn pilchards deeglik.

aartappel200g
Step 6
Meng die vis en aartappel mengsel met die groente mengsel.
Step 7
Voeg speserye na smaak by.
koljanderblare
Step 8
Voeg die olyfolie en sojasous by en roer deeglik deur.
sojasous
olyfolie10ml
Step 9
Deel in 16 dele (+/- 65g) en skep in groot muffin panne.

Step 10
Bak vir 25 tot 30 min teen 180’ C

Step 11
Dien op met sweet chilli sauce
Notes
0 liked
0 disliked
There are no notes yet. Be the first to share your experience!