Samsung Food
Log in
Use App
Log in
Elrika Van der Merwe
By Elrika Van der Merwe

Koffiekoekies

Knuppeldik aan Koningskos bl 292 (100 koekies)
Updated at: Thu, 17 Aug 2023 08:03:30 GMT

Nutrition balance score

Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.

Ingredients

2 servings

1kgkoekmeelblom
5mlkoeksoda
5mlsout
500g margarine
500gmargarine
250mlgouestroop
1 k
200gsuiker
1k
30mlkitskoffie
opgelos in 30 ml warm water, 6 t
5 ml vanilla (1 t)
5mlvanilla
2eiers

Vulsel

250gVersiersuiker
30ml margarine
30mlmargarine
Knippie sout
2.5mlkoffie
opgelos in 30ml water
5ml vanilla
5mlvanilla

Instructions

Step 1
Sif die droë bestanddele saam.
koekmeelblom1kg
koeksoda5ml
Step 2
Smelt die botter en roer die stroop, suiker, koffie en vanilla by.
gouestroop250ml
kitskoffie30ml
vanillavanilla5ml
suiker200g
margarinemargarine500g
Step 3
Laat afkoel, voeg die geklitste eiers by en meng.
eiers2
Step 4
Roer die gesifte droë bestanddele by en meng tot 'n gladde deeg.
Step 5
Rol uit en druk af, of vorm met 'n koekiespuit of 'n vleismeul met die nodige hegstuk.
Step 6
Bak ligbruin in 'n matige warm oond (190°C).
Step 7
Sit die koekies twee-twee op mekaar met koffievulsel.

Vulsel

Step 8
Vryf die margarien in die versiersuiker.
margarinemargarine30ml
Versiersuiker250g
Step 9
Voeg die sout by.
Knippie sout
Step 10
Laat koffie afkoel en voeg die vanilla by.
kitskoffie30ml
vanillavanilla5ml
Step 11
Voeg die koffie bietjie vir bietjie by tot die mengsel reg is.
Step 12
Voeg nog bietjie water by indien nodig.