Vlabeskuitjies
100%
0
By Elrika Van der Merwe
Vlabeskuitjies
5 steps
Cook:15min
Knuppeldik aan Koningskos bl.277
(Vieismeul- heerlik)
Updated at: Thu, 17 Aug 2023 02:58:35 GMT
Nutrition balance score
Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.
Ingredients
2 servings
Vulsel
Instructions
Step 1
Meng botter en suiker, voeg by geklitste eiers, vla, meel en bakpoeier, asook geursel.
eiers2
bakpoeier20ml
margarine250g
vla75ml
koekmeel750ml
vanilla5ml
suiker100ml
Step 2
Maak aan tot reg vir vleismeul met die nodige hegstuk
Step 3
Bak 15-20 min by 180°C.
Vulsel
Step 4
Meng bestanddele goed
versiersuiker250g
margarine30ml
Knippie sout
vanilla5ml
Step 5
Voeg 'n bietjie water by tot vulsel reg is. +/- 1 e water.
(Hierdie vulsel sal genoeg wees vir vla-en klapperbeskuitjies)
Notes
1 liked
0 disliked
There are no notes yet. Be the first to share your experience!