Samsung Food
Log in
Use App
Log in
Elrika Van der Merwe
By Elrika Van der Merwe

Beste Jaffel Resep

12 - 14 Jaffels
Updated at: Mon, 11 Mar 2024 19:13:50 GMT

Nutrition balance score

Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.

Ingredients

6 servings

2uie
gekap
1 KgMaalvleis
1knoffelhuisie
5mlKoljander
2.5mlFyn gemmer
20mlWorchestersous
125mlTamatiesous
125mlAsyn
500ml Rice crispies
500mlRice crispies
Sout en peper
250mlmelk
Suur
10mlMosterd
opsioneel
2tamaties
opsioneel

Instructions

Step 1
Verhit die olie in ‘n pan en braai die ui en knoffel oor lae hitte.
uie2
knoffelhuisie1
Step 2
Voeg al die speserye, geurmiddels by en braai dit vir sowat 2 min.
Koljander5ml
Fyn gemmer2.5ml
Step 3
Braai die maalvleis tot dit verbuin.
Maalvleis1 Kg
Step 4
Voeg Worchestersous, tamatiesous, asyn, rice crispies en melk by.
Worchestersous20ml
Tamatiesous125ml
Asyn125ml
Sout en peper
melk250ml
Step 5
Smeer die snye aan eenkant met botter. Sit een van die snye brood met botterkant na onder in die jaffelpan. Smeer mosterd oor.(opsiopneel)
Step 6
Skep +/- 75 ml van die vleisvulsel op die brood. Sit ‘n skyfie tamatie en ‘n skyfie ui bo-op (opsiopneel). Sit die tweede sny brood bo-op met die bottekant boontoe, en knyp dit in die jaffelpan vas.
Step 7
Sny oortollige brood af
Step 8
Rooster direk op matige kole of gasvlam tot die broodjie bruin is.
Step 9
Draai dit gereeld om

Notes

1 liked
0 disliked
There are no notes yet. Be the first to share your experience!