Samsung Food
Log in
Use App
Log in
Elrika Van der  Merwe
By Elrika Van der Merwe

Soutvleiskolwyntjies

Updated at: Thu, 17 Aug 2023 12:03:46 GMT

Nutrition balance score

Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.

Ingredients

12 servings

4eiers
125mlmelk
75mlkookolie
200mlkoekmeelblom
ongesifte
10mlbakpoeier
1ml salt
1mlsalt
1 bliksoutbeesvleis
250mlCheddar kaas
gerasperde
5mlui
gerasperde
knypie rooipeper

Instructions

Step 1
Stel oond op 200 °C
Step 2
Smeer 'n kolwyntjiepan met 12 groot holtes.
Step 3
Kook 2 van die eiers tot hard, dop af en druk fyn.
Step 4
Klits 1 van die oorblywende eiers saam met melk en olie tot gemeng.
Step 5
Sif meel, bakpoeier en sout saam en roer by melkmengsel tot gemeng.
Step 6
Skep deeg in holtes van kolwyntjiepan.
Step 7
Meng oorblywende eier met fyn eiers, vleis, kaas, ui en peper.
Step 8
Skep lepelsvol op deeg en bak 15-20 minute of tot goudbruin en gaar
Step 9
Sit warm voor.
Step 10
Lewer 12 kolwyntjies