By Elrika Van der Merwe
Skaapboud met knoffel, suurlemoen en roosmaryn | Weg
Updated at: Thu, 17 Aug 2023 05:00:44 GMT
Nutrition balance score
Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.
Ingredients
6 servings
3 eetlepelsolyfolie
1sap van suurlemoen
1skaapboud
4knoffelhuisies
fyngekap
2 eetlepelsvars roosmaryn
fyngekap
Sout
swartpeper
3 eetlepelswater
Instructions
Step 1
Voorverhit die oond tot 200°C.
Step 2
Bereken die gaarmaaktyd van die skaapboud volgens die gewig
Vir pienk vleis - 12 minute per 500g;
vir mediumgaar vleis - 15 minute per 500g plus 'n ekstra 20 minute; en vir gaar vleis - 20 minute per 500g plus 'n ekstra 20 minute. ('n boud van 1/2kg wat jy mediumgaar wil hê, sal dus
uiteindelik vir 15 + 15+15+20 minute -dus 1 uur en 5 minute - in die oond wees.)
Step 3
Meng die olyfolie en suurlemoensap en vryf dit oor die skaapboud. Jy kan ook 'n bietjie suurlemoenskil oor rasper.
Step 4
Maak diep snytjies oor die oppervlak van die boud en druk die repies knoffel en roosmaryn daarin.
Step 5
Sprinkel sout en swartpeper oor.
Step 6
Sit die boud op die draadrakkie van 'n oondroosterpan. Sit dit vir 30 minute in die oond en verlaag dan die temperatuur na 180°C vir die res van die tyd wat jy uitgewerk het.
Step 7
Skep elke 15 minute van die pansappe bo-oor die boud.
Notes
1 liked
0 disliked
There are no notes yet. Be the first to share your experience!