Log in
Use App
…
Log in
Elrika Van der Merwe
By Elrika Van der Merwe

Romerige paptert

3 steps
Cook:1h
Lekker paptert met mieliemeel, room, melk en suikermielies, op smaak met bakpoeier en FLIPPEN LEKKA spice. Afgewerk met kaas en goudbruin gebak
Updated at: Tue, 27 Oct 2026 19:06:12 GMT

Nutrition balance score

Uh-oh! We're unable to calculate nutrition for this recipe because some ingredients aren't recognized.

Ingredients

0 servings

2 koppiesmieliemeel
2 koppiesroom
2 koppies melk
2 koppiesmelk
1ui
klein, fyngekap
2 koppiesgerasperde kaas
2 blikkiessuikermielies
sweet corn
2teelepels bakpoeier
1 teelepelFLIPPEN LEKKA Spice

Instructions

Step 1
Meng al die bestanddele (behalwe die kaas) saam.
Step 2
Gooi dit in ’n gesmeerde oondbak en bak vir 15 minute op 180 grade.
Step 3
Haal uit die oond, gooi die 2 koppies gerasperde kaas bo-oor en bak vir nog 45 minute.

Notes

0 liked
0 disliked
There are no notes yet. Be the first to share your experience!