Samsung Food
Log in
Use App
Log in
Kaas Scones
100%
0
By Janneke Neethling

Kaas Scones

Updated at: Tue, 12 May 2026 08:32:56 GMT

Nutrition balance score

Unbalanced
Glycemic Index
71
High
Glycemic Load
18
Moderate

Nutrition per serving

Calories298.9 kcal (15%)
Total Fat17.3 g (25%)
Carbs25.5 g (10%)
Sugars1.7 g (2%)
Protein10.3 g (21%)
Sodium664.3 mg (33%)
Fiber1.1 g (4%)
% Daily Values based on a 2,000 calorie diet

Instructions

Step 1
Meng die meel, baking powder en sout. Gebruik jou vingers om die botter in te squeeze, tot dit klein korreltjies maak.
Step 2
In 'n ander bakkie, meng die yoghurt en 60g melk. Gooi by die droeë bestandele en meng met houtlepel.
Step 3
Gooi die kaas, scallions en jalapenos by.
Step 4
Sprinkel bakpapier met meel. Gooi die deeg daarop en knie dit effens saam dat dit goed saam vorm. Maak 'n groot sirkel van die deeg en draai toe in plastiek wrap en sit in die vrieskas vir 20min.
Step 5
Voorverhit die oond nou tot 205°C.
Step 6
Sny die deeg in 8 pizza slices. Sit dit op 'n bakplaat met bakpapier, goed uitmekaar versprei.
Step 7
Verf melk bo-oor die scones. Sprinkel nou met die orige kaas, scallions en jalapeno.
Step 8
Bak tot goud bruin. Ongeveer 21 tot 26min.

Notes

1 liked
0 disliked
There are no notes yet. Be the first to share your experience!